top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Bosa sal meeding om beheer van munisipaliteite in die VS

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 44 minutes ago
  • 1 min read

Bosa sê dat hulle 24 munisipaliteite in vyf provinsies sal betwis tydens vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing.


Bosa sal om beheer van munisipaliteite in die Vrystaat, Gauteng, die Wes-Kaap en Limpopo meeding.


Die party se leier, Mmusi Maimane, het die media ingelig oor die party se voorbereidings vir die verkiesing.


Maimane sê raadslede moet in hul gemeenskappe woon en dit verstaan.


LUISTER HIER:


Mmusi Maimane

Mmusi Maimane. FOTO: Britannica
Mmusi Maimane. FOTO: Britannica

 
 
 

Comments


bottom of page