top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Bosa sê die begroting moet burgers se menings insluit

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
May 20, 2025
1 min read

Dis tyd om na Suid-Afrikaners te luister oor wat hulle in die begroting wil hê. So sê die leier van Bosa, Mmusi Maimane, tydens ‘n media-inligtingsessie oor die begroting. Volgens Maimane is die laaste twee pogings om die nasionale begroting ter tafel te lê, gekenmerk deur politieke binnegevegte en dooiepunte binne die regering van nasionale eenheid. Hy voeg by dit verlam die parlement terwyl burgers steeds onder ekonomiese stagnasie, ongebreidelde werkloosheid en mislukte basiese dienste ly. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page