top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

BOSA vra dat slaagsyfer verhoog na 50%

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 18, 2024
1 min read

Build One South Africa (BOSA) stel voor dat die 30%-slaagsyfer verhoog moet word na 50%. Volgens Netwerk24 voel Mmusi Maimane, wat ‘n BOSA-LP is, dat 30% net middelmatigheid in stand hou en nie leerlinge se uitsigte op indiensneming bevorder nie. Hy glo dat dit hoër verwagtinge aan leerlinge sal stel, terwyl dit ook hul vakinhoud meer betekenisvol sal maak om hulle betertoe te rus om in die internasionale ekonomie meer kompeterend te wees. Hy voeg by dat ‘n vak soos lewensoriëntering ‘n mors van tyd is en eerder vervang moet word met vakke wat fokus op kritiese denke en algemene kennis.

 
 
 

Comments


bottom of page