top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Bosa waarsku dat rentekoersverhoging die bekostigbaarheidskrisis sal vererger

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
1 day ago
1 min read

Bosa sê die jongste rentekoersverhoging sal verdere druk plaas op huishoudings wat reeds met stygende lewenskoste sukkel.


Bosa waarsku dat die besluit terugbetalingskoste vir huishoudings, huiseienaars en kleinsakeondernemings sal verhoog.


Die party sê monetêre beleid alleen kan nie Suid-Afrika se onderliggende ekonomiese uitdagings die hoof bied nie. Hy sê die regering moet toestande skep vir volhoubare ekonomiese groei, groter werksgeleenthede en verbeterde verdienste.


Rosestad-nuus het vroeër berig die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die rentekoers met 25 basispunte verhoog, wat die repokoers op sewe-komma-twee-vyf persent te staan ​​bring.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page