top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

BP se voorsitter is afgedank

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • May 27
  • 1 min read

Die Britse oliemaatskappy, BP, het sy voorsitter, Albert Manifold, afgedank. Die maatskappy sê hy is afgedank weens ernstige kommer oor bestuursstandaarde, toesig en gedrag by die maatskappy.


Hy was minder as ’n jaar in die posisie.


BP voeg by hulle was teleurgesteld om van swak bestuurstoesig te hoor, maar het nie besonderhede oor die beweerde gedrag gegee nie.


Die maatskappy se aandele het met meer as ses persent gedaal ná hierdie aankondiging.


FOTO: BBC
FOTO: BBC

 
 
 

Comments


bottom of page