Brandstofprys kan dalk styg

Jun 19, 2025
1 min read
Ekonomiese ontleders waarsku dat die hoë wêreldwye oliepryse tot brandstofprysverhogings vir Suid-Afrikaanse motoriste kan lei.
Volgens die Sentrale Energiefonds was brandstofpryse op pad na ‘n verdere daling volgende maand voor verlede week se konflik tussen Israel en Iran.
Oliepryse het egter sedertdien skerp gestyg. Die rand het ook teenoor die Amerikaanse dollar verswak.








Comments