Brandstofpryse styg weens onrus in Iran
- Armando Pieters

- Jun 27
- 1 min read
Brandstofpryse het sedert Israel se aanval en die daaropvolgende Amerikaanse bom-aanval op Iran onderverhaal gebly.
Dit volgens maandeind-data van die Sentrale Energiefonds.
Business Tech berig brandstofpryse sou na verwagting teen ongeveer die middel van die maand ‘n bietjie verligting gebing het, tot Israel Iran aangeval het.
Dit het gelei na ‘n globale toename in oliepryse, wat plaaslike brandstofprysverhaling in die rooi gestuur het.
Na verwagting sal 93 petrol met 50 sent per liter verhoog, 95 petrol met 53 sent per liter, en diesel met ongeveer 84 sent per liter.





Comments