top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Brandstofprysverhoging in Februarie verwag

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jan 28, 2025
  • 1 min read

Die nuutste inligting van die Sentrale Energiefonds dui op ’n styging in die prys van brandstof in Februarie. The Citizen berig petrol kan tussen 86 en 93 sent per liter meer kos, terwyl diesel tussen R1.04 en R1.06 per liter duurder sal wees. Paraffien kan ook met 92 sent per liter duurder wees. Dit is belangrik om daarop te let dat hierdie prysverhogings nie amptelik is nie en kan verander voordat dit volgende week in werking tree.

 
 
 

Comments


bottom of page