top of page

Brittanje oorweeg ook g'n kinders op sosiale media

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Feb 17
  • 1 min read

Brittanje oorweeg ook om kinders van sosiale media te verbied. Dit kom nadat Australië vanjaar die eerste land ter wêreld was om kinders onder 16 sosiale media te verbied.


Brittanje sê die stap is deel van die regering se pogings om op digitale risiko’s te reageer. Die land sê dat hulle wil reageer op tekortkominge wat sommige kunsmatige intelligensie-kletsbotte buite sekere veiligheidsreëls gelaat het.


Brittanje wil die verbod voor die einde van hierdie jaar implementeer.

FOTO: Ilde Roos
FOTO: Ilde Roos

 
 
 

Comments


bottom of page