top of page

'Buck Rogers' se hoofakteur is oorlede

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Dec 18, 2025
  • 1 min read

Die akteur Gil Gerard is in die ouderdom van 82 aan kanker oorlede.


Gerard, wat veral bekend was vir sy rol in Buck Rogers In The 25th Century, het glo aan 'n skaars en aggressiewe vorm van kanker gely.


Daily Mail berig sy vrou, Janet, sê hy is enkele dae ná sy diagnose oorlede.


Gil Gerard in 1985. FOTO: Rolling Stone
Gil Gerard in 1985. FOTO: Rolling Stone

 
 
 

Comments


bottom of page