Buitelandse misdadigers verkies Suid-Afrikaanse tronke
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Jul 14, 2025
- 1 min read
Kriminoloë sê sommige buitelandse misdadigers verkies om in Suid-Afrika opgesluit te word weens beter tronktoestande as in hul lande.
Sowat 24 000 buitelanders is tans in Suid-Afrikaanse tronke, wat die staat ongeveer R11 miljoen per dag kos.
Die Portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste is bekommerd oor die impak op hulpbronne.
Kriminoloë sê Suid-Afrikaanse tronke is soos hotelle in vergelyking met dié in Nigerië en Zimbabwe.






Comments