top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Buitemuurse programme in skole sal regoor die land in plek gestel word

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2024
1 min read

Die Departemente van Sport, Kuns en Kultuur en Basiese Onderwys sal saamwerk om buitemuurse programme in skole regoor die land in plek te stel. Die ooreenkoms het ten doel om te verseker dat alle leerders ‘n geleentheid kry om aan sport- en kultuurprogramme deel te neem, ongeag hul agtergrond. McKenzie sê dit sal ook die publiek en meer organisasies aanmoedig om ‘n kritieke rol te speel om sport vir die jeug op gelyke voet te bring.

 
 
 

Comments


bottom of page