Byna tweeduisend nuut opgeleide konstabels sluit by die polisie aan
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Aug 15
- 1 min read
Byna tweeduisend nuut opgeleide konstabels sluit Vrydag by die polisiemag aan en help om misdaadbestrydingspogings regoor die land te versterk. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens hou van Vrydagoggend af uitpasseerparades vir hierdie konstabels by verskeie akademies. Die nuwe konstabels beskik oor kwalifikasies in kriminologie, polisiëring, regte, forensiese ondersoek en ander dissiplines. Volgens ʼn polisiewoordvoerder sal sommige van hulle sal by die 30 stasies met die hoogste misdaadsyfers ontplooi word.





Comments