top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Bystand word in ‘n Bloemfonteinse huisroof gevra

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 31, 2024
1 min read

Die ma van ‘n fiesie gestremde dogter in Fauna, Bloemfontein, het deurgeloop toe 3 verdagtes hulle as weldoeners voorgedoen het. Volgens die drie het die dogter ‘n prys gewen, en die ma het gevra of hulle later sal terugkom om dit te bespreek. Met die terugkeer later die dag het die drie na bewering die huishulp aangerand en geëis om die slagoffer se kluis te sien. Hulle het glo daarna met die slagoffer se trouring en voertuig van die toneel af gevlug. Die parkweg polisie is gister ontbied en ‘n saak van huisroof is vir verdere ondersoek geopen. Enigiemand wat moontlik inligting oor die drie gewapende verdagtes het, word versoek ‘n anonieme wenk op die MySapsApp te los.

 
 
 

Comments


bottom of page