Cachalia ontken bewerings van nog ‘n arrestasie in die Deokaran-saak
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 2 hours ago
- 1 min read
Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het bewerings van nog ‘n arrestasie in verband met die moord op die fluitjieblaser Babita Deokaran ontken.
Die ses mans wat aan die moord skuldig bevind is, beweer dat hulle opdrag gegee is deur ‘n persoon wat uiteindelik Deokaran vermoor het.
Cachalia het in ‘n skriftelike antwoord op ‘n vraag in die parlement onthul dat die Valke nie bewus is van ander verdagtes in die saak nie.
Deokaran is in 2021 vermoor nadat sy korrupsie by die Tembisa-hospitaal blootgelê het.




Comments