top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Cachalia spreek hom uit teen waninligting

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jul 13
  • 1 min read

Die waarnemende minister van polisie, professor Firoz Cachalia, het die verspreiding van waninligting en opruiende uitlatings oor Suid-Afrika gekritiseer.


Volgens Cachalia versprei mense in ander Afrikalande negatiewe inligting oor Suid-Afrika op sosiale media.


Hy sê die kritiek hou verband met bewerings van xenofobie ná 'n reeks optogte vroeër vanjaar teen onwettige buitelandse burgers.


Cachalia sê selfs politici in ander Afrikalande maak opruiende uitlatings oor Suid-Afrika.


Firoz Cachalia. FOTO: Facebook
Firoz Cachalia. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page