top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Capitec waarsku ook oor tweepot stelsel

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 2, 2024
1 min read

Capitec het aangesluit by ander finansiële instellings met waarskuwings oor die tweepot-afreestelsel. Die bank meen die nuwe stelsel sal aftreespaargeld negatief beïnvloed.Die stelsel het reeds miljarde uitvloei uit die spaarpot tot gevolg gehad. Die uitvoerende hoof van Capitec Bank, Gerrie Fourie, waarsku aftreefondslede om nie uit hul spaargeld te onttrek nie. Die tweepot-aftreestelsel het verlede maand in werking getree.

 
 
 

Comments


bottom of page