CD's vier 44 jaar
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 23 minutes ago
- 1 min read
Die kompakskyf vier 44 jaar sedert sy ontstaan, nadat dit die manier waarop mense wêreldwyd na musiek luister, verander het.
Die CD het gewilder geword as viniel- en kassetbande omdat dit bekostigbaar, duursaam en gerieflik was.
Dit is ontwikkel uit Laser Disc-tegnologie, en die kleiner formaat was ook die eerste wat musiek met behulp van lig gekodeer het.
CD’s kan ‘n herlewing ervaar onder Gen Z-luisteraars wat meer beheer soek as algoritme-gedrewe stroomdienste en die ervaring van musiekbesit.








Comments