top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

CDC prioritiseer Afrika-produkte en farmaseutiese industrialisasie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 15, 2025
1 min read

Afrikane moet Afrika-produkte gebruik. Dit is volgens Afrika se Sentrum vir Siektebeheer (CDC) se direkteur-generaal en hoof- uitvoerende beampte, Jean Kaseta. Kaseta het dit Maandag tydens die G20 Hoëvlak Ministeriële Dialoog in Gauteng gesê. Kaseta sê die CDC het daaraan gewerk om hindernisse te verbreek en oortollige invoer om te keer om farmaseutiese produkte in Afrika te prioritiseer. Hy sê Afrika het meer finansiering nodig om die ontwikkeling van die vasteland se farmaseutiese sektor te verseker. Hy sê ook die vasteland het tegnologiese kennis nodig om industrialisasie in die sektor te vervaardig en te fasiliteer.

 
 
 

Comments


bottom of page