Centlec gee klaarheid oor geskeduleerde kragonderbrekings
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- 1 day ago
- 1 min read
Volgens Bloemfontein se kragverskaffer, Centlec, speel geskeduleerde kragonderbrekings 'n belangrike rol om 'n veiliger en meer betroubare elektrisiteitsnetwerk te verseker.
Die kragverskaffer voeg by die beplande onderbrekings maak noodsaaklike instandhoudingswerk moontlik en help dit om onverwagte kragonderbrekings te voorkom.
Centlec sê die werk verbeter die betroubaarheid van die netwerk en beperk die risiko van groter onderbrekings in die toekoms.
Die kragverskaffer voeg by dat inwoners vooraf in kennis gestel word sodat die werk so vinnig en veilig moontlik afgehandel kan word.








Comments