top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Cholera in Noordwes- en Noord-Kaapse riviere opgemerk

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 10, 2024
1 min read

Cholera in die Vaal- en Hartsriviere in Noordwes en die Noord-Kaap is deur die Departement van Water en Sanitasie opgemerk. Inwoners word aangeraai om nie onbehandelde water te verbruik nie. Volgens die die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes word inwoners aangemoedig om as ‘n veiligheidsmaatreël hul water voor verbruik te kook. Die departement se Wisane Mavasa sê die departement sal voortgaan om afvalwaterbehandelingsaanlegte te monitor om die hoeveelheid besoedeling wat in rou water vrygestel word, te verminder.

 
 
 

Comments


bottom of page