top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Cope eis dat die Vrystaat-premier haar pos verlaat

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 24, 2025
  • 1 min read

Cope vra vir die premier van die Vrystaat, Maqueen Letsoha-Mathae se verwydering. Newskoop berig die party sê Letsoha-Mathae moet nie die premier van die provinsie wees nie, want sy staar bewerings van korrupsie in die gesig. Die premier het verlede week die provinsiale rede gelewer. Die Cope-voorsitter in die Vrystaat, Nathane Makalo, sê dit was ʼn belediging vir die mense van die provinsie vir die premier om die toespraak te lewer. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page