top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Cosatu is bekommerd oor personeeltekorte by die NVG

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 16 minutes ago
  • 1 min read

Cosatu het kommer uitgespreek oor personeeltekorte by die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG).


Dit volg op berigte dat die NVG nodige ervaring verloor het nadat bekwame aanklaers vroeg afgetree het. Die owerheid staar ook ’n geraamde tekort van 600 aanklaers in die gesig.


Cosatu se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, sê die regering moet die NVG die hulpbronne gee wat dit nodig het om misdaad en korrupsie te beveg.


LUISTER HIER:


Matthew Parks

Matthew Parks. FOTO: EWN
Matthew Parks. FOTO: EWN

 
 
 

Comments


bottom of page