top of page

Cosatu sal aanhou om die NGV-wet te ondersteun

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • 7 days ago
  • 1 min read

Die vakbond Cosatu het belowe om aan te hou om die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te verdedig.


Die regering het die week ingestem het om die implementering van die NVV-wet te staak, hangende regsgedinge voor die Konstitusionele Hof.


Volgens Cosatu is die NGV die mees effektiewe pad na toeganklike en bekostigbare universele gesondheidsorg in die land. Die federasie se Matthew Parks sê die land se huidige openbare en private gesondheidsorgstelsels is gebroke en onvolhoubaar.


Ter illustrasie. FOTO: Grok
Ter illustrasie. FOTO: Grok

 
 
 

Comments


bottom of page