top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Cosatu spreek verligtingsnoodtoelaag aan

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 30, 2024
  • 1 min read

Die vakbondfederasie Cosatu is van mening dat Suid-Afrika die verligtingsnoodtoelaag tot die voedselarmoedelyn moet verhoog. Die toelae was, volgens hulle, ‘n waardevolle reddingsboei vir miljoene werklose Suid-Afrikaners sedert dit tot stand gekom het. Die federasie is egter bekommerd dat die toelae net een keer aangepas is. Cosatu se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, sê hulle is ook bekommerd dat baie mense wat vir die toelae kwalifiseer dit nie ontvang nie. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page