Cosatu sê baie mense ly onder hoë lewenskoste
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Apr 28
- 1 min read
Cosatu sê baie Suid-Afrikaners ly steeds onder hoë lewenskoste.
Die vakbondfederasie sê mense wou hul sosio-ekonomiese toestande verander toe die apartheidsregering in 1994 beëindig is, maar baie mense is steeds gefrustreerd oor die werklikheid van swaarkry.
Cosatu se woordvoerder, Nonzuzo Dlamini, sê selfs die allernoodsaaklikste is te duur in Suid-Afrika.








Comments