top of page

Cosatu wil hê die Suid-Afrikaanse Reserwebank moet die repokoers verlaag

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 18
  • 1 min read

Die vakbondfederasie Cosatu het die Suid-Afrikaanse Reserwebank aangemoedig om die repokoers weer te verlaag.

Die bank sal Donderdag sy jongste besluit oor die repokoers aankondig.

Cosatu sê nog ‘n repokoersverlaging sal verligting bied aan miljoene werkers wat sukkel om die hoë lewenskoste te hanteer.

Cosatu se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, sê daar is ‘n geleentheid vir nog ‘n repokoersverlaging in Suid-Afrika.

LUISTER: 

 
 
 

Comments


bottom of page