top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Daar is geen bewyse dat Afrikaners geteister word nie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
May 13, 2025
1 min read

Volgens die Departement van Internasionale Betrekkinge is daar geen bewyse dat Afrikaners in Suid-Afrika geteister word nie. Die departement se woordvoerder, Chrispin Phiri, het op die vertrek van 49 Afrikaners na die Verenigde State gereageer en gesê hulle het vrywillig om vlugtelingstatus in Amerika aansoek gedoen. Hy het beklemtoon dat geen ras of taal in Suid-Afrika geteiken word nie, en dat Afrikaanse onderrig steeds bestaan. Phiri sê misdaad op plase raak beide grondeienaars en plaasbewoners, en dat spesiale eenhede dit reeds aanspreek. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page