top of page

Daar is kommer oor Bloemfonteiners se veiligheid

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Apr 2
  • 1 min read

Video’s wat op sosiale media te sien is, wek groot kommer oor die veiligheid van die Bloemfonteiners. So sê burgemeesterskomitee-lid vir openbare veiligheid en Vervoer, Sibongile Tsoleli tydens ‘n vergadering met toesighouers in die verkeer- en wettoepassindepartemente. Sy voeg by dat beleggers nie in ‘n stad sal belê wat nie veilig is nie en dat hulle hulpbronne gefokus moet word in gebiede met hoë misdaad. Tsoledi sê verder op sosiale media, daar is kringtelevisiekameras regoor die stad wat kriminele aktiwiteite wys en dat openbare veiligheid nou saam met ander wetstoepassingsagentskappe moet werk om inwoners in die Mangaung Metro Munisipaliteit te te beskerm.

 
 
 

Comments


bottom of page