top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Daar is kommer oor Eskom se eskalerende munisipale skuldkrisis

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 11, 2025
1 min read

Die Gekose Komitee oor Landbou, Grondhervorming en Minerale Hulpbronne het kommer uitgespreek oor die eskalerende munisipale skuldkrisis, wat Eskom se finansiële volhoubaarheid knou. Die komitee het Woensdag inligtingsessies van die Suid-Afrikaanse Kernenergie-korporasie en Eskom oor hul oudituitkomste en prestasie in die 2024/25-boekjaar ontvang. Ander kwessies wat ondanks pogings om interne beheermaatreëls en gevolgbestuur te versterk, geopper is sluit in voortgesette probleme met bedrog, korrupsie en misdaad. Die komitee sê prestasies sal noukeurig gemonitor word en daar sal gmet hul politieke hoofde in gesprek getree word om aanspreeklikheid te verseker.

 
 
 

Comments


bottom of page