top of page

Daar is ‘n soete vooruitsig vir SA se sjokoladeliefhebbers

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • 16 minutes ago
  • 1 min read

Suid-Afrikaanse sjokoladeliefhebbers kan hierdie feestyd na verligting uitsien namate wêreldwye kakaopryse daal - na twee jaar van skerp wisselvalligheid.


Terwyl die daling welkome asemhalingsruimte vir vervaardigers en verbruikers bied, waarsku ontleders dat die sektor steeds kwesbaar is.


Coface se hoofekonoom, Simon Lacoume, sê die pryskorreksie is bemoedigend, maar volg op ‘n intense tydperk van spanning, en onderliggende risiko’s in wêreldwye kakaoproduksie bly voortduur.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash/Anit Singh
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash/Anit Singh

 
 
 

Comments


bottom of page