top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Daar is probleme op verskeie roetes in die Vrystaat

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
May 2, 2025
1 min read

Probleme is op verskeie roetes in die Vrystaat is die afgelope week ondervind met vloedwater, en gepaardgaande swaar reën. The Citizen berig dit is veral in die omgewing van Bothaville, Viljoenskroon en Koppies. Boere wat van die R720 Edenville/Koppies-grondpad gebruik maak sê hulle sukkel die afgelope vier jaar met die haglike toestand van dié pad, wat die afgelope week bykans onbegaanbaar was na swaar reën. Volgens Pieter en Karyn Booyens wat ‘n wildsplaas in die omgewing bestuur sê te midde van al die uitdagings wat boere reeds het, kan hulle ook nie hul oeste uit kry nie.

 
 
 

Comments


bottom of page