top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Daar is tans ‘n slangteengif te kort in Suid-Afrika

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2024
1 min read

Die Afrika-slangbytinstituut het hul kommer uitgespreek nadat die Suid-Afrikaanse Entstofprodusente aangekondig het dat hulle tans nie oor  slangteengif-voorraad beskik nie. Volgens Johan Marais, hoof van die Afrika-slangbytinstituut, is dit rede tot kommer aangesien slange al hoe meer aktief raak namate temperature styg. Hospitale het wel teengif, maar daar is nie genoeg voorraad nie. ‘n Alternatiewe teengif, genaamd Pan African Premium, word tans ingevoer Alhoewel dit blyk om ʼn goeie alternatief te wees, word dubbeld die dosering benodig en verg dit baie papierwerk om aan te koop.

 
 
 

Comments


bottom of page