Daar kom dalk verligting vir huiseienaars
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Nov 7
- 1 min read
Daar kom dalk binnekort verligting vir huiseienaars, met ekonome wat nóg ’n 25-basispunt-renteverlaging vir November verwag.
Dit beteken dat, saam met vorige verlagings sedert November verlede jaar, die gemiddelde maandelikse verbandbetaling met sowat eenduisend-438 rand sal verminder.
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het reeds rentekoerse met 125 basispunte die afgelope jaar gesny.
Dit kan voortgaan as inflasie stabiel tussen 2.7 en 3.3% bly.






Comments