top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Daggabedryf beplan om regering hof toe vat

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 25, 2025
1 min read

Die plaaslike daggabedryf beplan om regstappe vir die verbod op dagga en hennepvoedselprodukte teen die regering te neem. Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het vroeër hierdie maand die verbod aangekondig. Politieke partye het die verbod gekritiseer en vrees dat dit die bedryf sal benadeel. Suid-Afrika het die gebruik van dagga vir persoonlike gebruik wettig gemaak, maar die verkoop daarvan is steeds onwettig. Die Cannabis Trade Association Africa sê die onlangse verbod het reeds ‘n swaar slag vir die hennepbedryf toegedien en tot die verwydering van verskeie voedselprodukte van kleinhandelrakke landwyd gelei.

 
 
 

Comments


bottom of page