Denel kannie hul werkers betaal nie
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Jan 22
- 1 min read
Die staatsentiteit, Denel, sê hulle sal nie hul werkers vir Januarie kan betaal nie.
Volgens die metaalwerkersvakbond Numsa sê dié wapenvervaardiger dat hulle nie die finansiële hulpbronne het vir salarisse wat Vrydag betaalbaar is nie.
Die vakbond sê die aankondiging het werkers ontsteld en onseker gelaat oor hoe hulle vir hul gesinne sal sorg.
‘n Numsa-woordvoerder se Denel dwing werkers om die las van die mislukkings van hul leierskap te dra.







Comments