top of page

Departement van Basiese Onderwys verwelkom uitspraak oor matriekuitslae

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • 20 hours ago
  • 1 min read

Die Departement van Basiese Onderwys het ‘n uitspraak van die hooggeregshof verwelkom wat die departement toelaat om die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamenuitslae in koerante te publiseer.


Die uitspraak bepaal dat die uitslae ook in ander geakkrediteerde mediaplatforms gepubliseer kan word.


Die Inligtingsreguleerder het die Gautengse Hooggeregshof genader en gevra dat die publikasie van die uitslae in koerante gestaak word.


ʼn Woordvoerder van die Departement van Basiese Onderwys, Terrence Khala, sê die publikasie van die uitslae in sy huidige vorm skend nie leerders se privaatheid nie.


FOTO: ChatGPT
FOTO: ChatGPT

 
 
 

Comments


bottom of page