top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Diamantsmous finaal gesekwestreer

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jun 10, 2025
  • 1 min read

Die diamantsmous en vermeende bedrieër, Louis Liebenberg, is in die hooggeregshof in Pretoria finaal gesekwestreer.

Netwerk24 berig die bevel is aan al die betrokke partye uitgereik nadat die beslissing verlede week in die hooggeregshof in Pretoria gemaak is.

LEES MEER: 

Die regter het in Januarie bevind die applikante kon voldoende bewyse lewer dat Liebenberg moontlik R144 miljoen van beleggers se geld uitgedobbel het en dat Liebenberg, direkteur van die maatskappy Tariomix, minstens R150 miljoen aan Tariomix skuld.

Tariomix was die kernmaatskappy wat Liebenberg na bewering gebruik het om meer as 44 000 beleggers uit meer as R4 miljard te bedrieg.

 
 
 

Comments


bottom of page