top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die 63-jarige aktrise, Michelle Botes, is oorlede

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 21, 2024
1 min read

Die 63-jarige aktrise, Michelle Botes, is vanoggend oorlede. In haar laaste onderhoud met Bruis, ‘n Afrikaanse tydskrif, het sy openhartig van haar stryd vertel. Botes het die afgelope twee en ’n half jaar met gevorderde veelvuldige myeloom, ’n seldsame, ongeneeslike soort bloedkanker wat die beenmurg affekteer, geleef. Dokters het haar in Oktober twee tot drie maande gegee om te leef nadat haar kankertelling kommerwekkend gestyg het. Volgens Botes was sy gereed vir op wat ook al op haar wag.

 
 
 

Comments


bottom of page