Die aantal geregistreerde kiesers het toegeneem
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jul 21
- 1 min read
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) sê meer as 27 miljoen Suid-Afrikaners het so ver geregistreer om te stem.
Die OVK sal volgende maand nog ’n kieserregistrasienaweek hou. Dit het lede van die publiek aangemoedig om te registreer om te stem en hul registrasiestatus te verifieer.
Suid-Afrikaners sal op 4 November vanjaar in die plaaslike regeringsverkiesing stem. Kiesers sal slegs kan stem vir raadslidkandidate in die wyke waarin hulle woon.








Comments