top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Afrikaanse Taalraad vier Jeugdag

Writer: Saamgestel deur Jana Roos
Saamgestel deur Jana Roos
Jun 16
1 min read

Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het Jeugdag gevier met ’n paneelgesprek getiteld Afrikaans as Springplank.


Die rol van Afrikaans, identiteit en geleenthede vir jongmense is bespreek. Die gesprek het die nalatenskap van die 1976-jeug beklemtoon en gefokus op hoe jongmense hul taal, talente en potensiaal kan benut om nuwe geleenthede in ’n veranderende Suid-Afrika te skep.


Volgens die ATR is dit belangrik om ruimtes te skep waar jongmense kan deelneem aan gesprekke oor hul plek en toekoms in die land.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page