top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Phala Phala: Die afsettingskomitee se tydlyn hang van ’n bewyse-leier af

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 1 day ago
  • 1 min read

Die parlement se afsettingskomitee sê sy tydlyn hang af van die aanstelling van ’n bewyse-leier in die ondersoek oor president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-saak.


Die komitee se voorsitter, Makashule Gana, sê die komitee kan nie verhore skeduleer voordat die pos gevul is nie.


Die komitee gaan voort met voorbereidings ondanks regsuitdagings deur president Cyril Ramaphoas om die proses vir eers te stop.


Makashule Gana. FOTO: Facebook
Makashule Gana. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page