top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die agterstand in die verwerking van vuurwapenlisensie-aansoeke is kommerwekkend

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • May 14, 2025
  • 1 min read

Daar is bekommernis oor die ernstige vertragings in die verwerking van vuurwapenlisensie-aansoeke by die sentrale vuurwapenregister. Die burgerregteorganisasie AfriForum het in ‘n skrywe aan die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, ’n reeks vrae gestel oor die huidige stand van sake, asook die redes vir die hernieude vertragings en die oënskynlike stagnasie in die digitalisering van die vuurwapenregister. Volgens hul hoofwoordvoerder vir gemeenskapsveiligheid, Jacques Broodryk, is dit onaanvaarbaar en benadeel wetsgehoorsame landsburgers. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page