top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Amerikaanse doodstraf-oorlewende is steeds kritiek

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 5
1 min read

Die vrou wat ’n mislukte teregstellingspoging in ’n Amerikaanse tronk oorleef het, is steeds in ’n kritieke toestand in die hospitaal en aan ’n ventilator gekoppel.


Maroela Media berig Christa Pike se regsverteenwoordiger het versoek dat haar doodsvonnis na lewenslange tronkstraf omgeskakel word. Hy sê hulle weet nog nie werklik wat die prognose is nie, en dokters probeer steeds om die middel uit haar liggaam te verwyder.


Rosestad-nuus het vroeër berig Tennessee se tronkhoof het intussen bedank nadat Pike twee dodelike inspuitings van pentobarbital oorleef het.


Christa Pike. FOTO: MPR News
Christa Pike. FOTO: MPR News

 
 
 

Comments


bottom of page