top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die ANC herbou Suid-Afrika se metro’s

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Oct 3, 2025
  • 1 min read

Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party is besig om die land se metro’s te herbou.


Mbalula het tydens ‘n media-inligtingsessie oor die uitkomste van die ANC se Nasionale Werkkomitee-vergadering gesê, die party sien dienslewering in alle munisipaliteite as ‘n prioriteit.


Hy voeg by mense verdien werkende paaie, betroubare water asook behoorlike behuising en elektrisiteitsnetwerke.


FOTO: ANC
FOTO: ANC

 
 
 

Comments


bottom of page