Die ANC-jeugliga waarsku dat die ineenstorting van munisipaliteite dienslewering ondermyn
- Saamgestel deur Jana Roos

- Dec 24, 2025
- 1 min read
Die ANC-jeugliga waarsku dat die ineenstorting van munisipaliteite dienslewering ondermyn, ongelykheid verdiep en gemeenskappe van waardigheid beroof.
Die president van die ANC-jeugliga, Collen Malatji, het tydens ‘n media-inligtingsessie gepraat.
Malatji doen ‘n beroep op beslissende, gevolggedrewe optrede teen almal wat by korrupsie betrokke is.







Comments