top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die ATM vra vir ‘n diverse paneel van regters

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 8, 2024
1 min read

Die ATM doen ‘n beroep op die Regterlike Dienskommissie (RDK) om ‘n diverse paneel van gekwalifiseerde regters aan te stel. Die kommissie voer tans onderhoude met 54 regters om verskeie vakatures in die land se howe te vul. Volgens die ATM sal regters wat die land se diverse rasse- en geslagsamestelling verteenwoordig, help om die regbank se wettigheid en doeltreffendheid te verbeter. Volgens die party se woordvoerder, Zama Ntshona, moet die kandidate se integriteit, karakter en toewyding tot geregtigheid ook deur die kommissie geëvalueer word. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page