top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die bedrag wat politieke partye in skenkings moet verklaar is verhoog

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Apr 2, 2025
  • 1 min read

Lede van die parlement se portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake het ingestem om die bedrag wat politieke partye in skenkings moet verklaar, te verhoog. Volgens die Wet op Befondsing van Politieke Party moet politieke partye enige skenkings wat op of meer as R100 000 is verklaar. Die wet bepaal ook dat ‘n skenker nie meer as 15 miljoen rand aan ‘n enkele politieke party kan skenk nie. Lede van die komitee het ingestem tot ‘n voorstel om die drempel tot R200 000 en die limiet tot R30miljoen te verhoog.

 
 
 

Comments


bottom of page