top of page

Die begrotingsproses sluit af met die aanvaarding van die Toedelingswetsontwerp

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jul 30, 2025
  • 1 min read

Die Nasionale Raad van Provinsies se bewilligingskomitee het die 2025- Toedelingswetsontwerp aanvaar, wat die einde van die begrotingsproses aandui. 

Eyewitness News berig die komitee het Dinsdag gesit om die konsepverslag oor die wetsontwerp te oorweeg nadat dit verlede week in die Nasionale Vergadering aanvaar is. Die sitting was die komitee se laaste vir die huidige termyn, na ‘n langer as verwagte begrotingsproses.

Die komitee het ook die Wetsontwerp oor die Skuldverligting aan Eskom aanvaar. Beide wetsontwerpe sal nou na ‘n sitting van die volle raad gaan vir finale aanvaarding.

 
 
 

Comments


bottom of page