top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die belangrikheid van voedselveiligheid word in Bloemfontein aangespreek

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 26, 2024
1 min read

Nie net bly voedselveiligheid 'n kritieke faktor in die voedselverwerkingsruimte nie, dit is ook vir die verwerking en verkoop van voedsel ‘n wetlike vereiste. Dit is weens hierdie redes dat die Vrystaatse departement van landbou en landelike ontwikkeling, landbouwerkers jaarliks toerus om te verseker dat hulle die nodige voldoeningsertifikaat bekom. Die department bied saam met die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde (SABS) se Opleidingsakademie 'n 5-dag Voedselveiligheidstandaarde-opleidingskurses by St. Eve Lodge & Spa in Bloemfontein aan. Voedselveiligheid word deur die ontleding en beheer van biologiese, chemiese en fisiese gevare van grondstofproduksie tot die vervaardiging, verspreiding en verbruik van die finale produk aangespreek.

 
 
 

Comments


bottom of page